.jpeg)

GROOT DROME ♛ EMPTY POCKETS ♥ NEVER GIVE UP ⚡ ALWAYS HUNGRY ✕ ALWAYS DREAMING ★ DROME GROOT ♛ SAKKE LEEG ♥ HART VOL ⚡GROOT DROME ♛ EMPTY POCKETS ♥ NEVER GIVE UP ⚡ ALWAYS HUNGRY ✕ ALWAYS DREAMING ★ DROME GROOT ♛ SAKKE LEEG ♥ HART VOL ⚡



♛ Wie is Panny?
Meet Panny.
Panny is loud. Panny is chaotic. Panny is emotional. Panny is trouble. Van heartbreak anthems en broke-kid dreams tot reckless party vibes en songs wat jou in die kar laat scream-sing — PanLover mix raw South African stories met alternative pop, punk energie en cinematic visuals.
Die vocals mag AI wees… maar die emosie, lirieke, stories en visie agter die music is 100% real.
Purple hair. Black hoodies. Neon chaos. Mooi en donker. Sag en aggressief. Funny en fucked up. Alles op dieselfde tyd.
En ja… Panny is stout. As jy maklik offended raak — hierdie is waarskynlik nie jou vibe nie. 🖤

GROOT DROME ♛ EMPTY POCKETS ♥ NEVER GIVE UP ⚡ ALWAYS HUNGRY ✕ ALWAYS DREAMING ★ DROME GROOT ♛ SAKKE LEEG ♥ HART VOL ⚡GROOT DROME ♛ EMPTY POCKETS ♥ NEVER GIVE UP ⚡ ALWAYS HUNGRY ✕ ALWAYS DREAMING ★ DROME GROOT ♛ SAKKE LEEG ♥ HART VOL ⚡

♛ Wear the Chaos
Die Merch
GROOT DROME ♛ EMPTY POCKETS ♥ NEVER GIVE UP ⚡ ALWAYS HUNGRY ✕ ALWAYS DREAMING ★ DROME GROOT ♛ SAKKE LEEG ♥ HART VOL ⚡GROOT DROME ♛ EMPTY POCKETS ♥ NEVER GIVE UP ⚡ ALWAYS HUNGRY ✕ ALWAYS DREAMING ★ DROME GROOT ♛ SAKKE LEEG ♥ HART VOL ⚡
♥ PanLover Vibes
This isn’t just music.
.jpeg)
Dis vir die mense wat:
-
groot droom met leë sakke
-
smile al raak die lewe heavy
-
scream-sing in die kar
-
voel hulle pas nie in nie
-
nog fight al is hulle moeg

Cook It. Eat It. Own It.


Hungry Today. Legend Tomorrow.

Drome Groot. Sakke Leeg. Hart Vol.
.jpeg)
Done is Better Than Perfect!

Trust the Process.



MAANDELIKSE KOMPETISIE
KAK AANJAAG COMPETITION
Aight luister hier little gremlins. 😈
Every month win ONE van julle EXCLUSIVE PanLover merch wat niemand anders gaan hê nie. Not in stores. Not online. Net vir die real ones.


HOE OM IN TE SKRYF:
* Maak ’n TikTok met ENIGE PanLover song
* Be weird. Be loud. Be toxic. Be funny. Maak kak.
* Tag @PanLover
* Gebruik #PanLoverChallenge
* Jou profile moet PUBLIC wees
WAT JY KAN WEN:
* Exclusive hoodies, beanies, tees & random shit
* Limited drops nobody else het dit nie
* Feature op PanLover socials & website
* Eternal flex rights
RULES:
* Gebruik net PanLover audio/music
* Moenie ander mense se edits steel nie
* No bots. No fake views. Don’t be daai poes.
* Multiple entries is fine
* Biggest creator beteken fokkol — creativity wins.
* As jy enter gee jy permission dat PanLover jou vid kan repost
Winner word elke maand geannounce op TikTok + www.panloverstudios.com
Groot drome. Empty pockets. Nog steeds hier.
💜 Built from kak gedagtes. Made for dreamers.


Kontak Panlover
Got ’n mal idee vir nuwe merch?
Het jy ’n toxic love story, heartbreak, trauma of pure issues wat dalk ’n song moet word?
Of maybe kort jy net iemand om na al jou kak te luister?
Mail vir Panny.
Ek kan nie promise my advice gaan jou life fix nie…maar fok dit, ek sal try.
Party van die beste songs kom van mense wat 2AM vir my voice notes stuur oor hulle ex, hulle drama, hulle drome, of daai een persoon wat hulle brein permanent gebreek het.
So stuur dit.
Maybe word dit merch.
Maybe word dit ’n song.
Maybe lag ons net saam vir die shit wat ons “life” noem.



.jpeg)

.jpeg)
.jpeg)
.jpeg)














.png)

.png)
.png)
